Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Beesbestuurder » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Beesbestuurder Beesbestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Beesbestuurder

R1.00

Beesbestuurder

WERK MET LUST (EDMS) Bpk

  • Pos beskikbaar te Hartbeesfonteinomgewing, Noordwes
  • Behuising word verskaf
  • Ouderdom verkieslik tussen 25 en 45 jaar

Beskrywing van betrekking

  • Kuddebestuur
  • Kuddegesondheid
  • Weidingsbestuur
  • Voeding
  • Reproduksie
  • Voerkraalbestuur
  • Rekordhouding
  • Kennis en begrip van arbeidswetgewing
  • Bereiking van optimale produksie
  • Brandbestuur
  • Administrasie

Vereistes

  • Minimum 5 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van die bestuur van n kudde. 
  • Kennis van Stoetboerdery sal ‘n groot aanwins wees.
  • Geldige rybewys is ‘n voorvereiste.
  • KI en dragtigheidsondersoeke ‘n aanwins.
  • Kennis van instandhouding.
  • Netheid en trots in jouself en werksomgewing.
  • Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en organiseringvermoë.
  • Moet onafhanklik en selfstandig kan werk.

Bykomende inligting

  • Geen Kriminele rekord
  • Suksesvolle kandidate sal binne 2 weke van sluitingsdatum gekontak word.
  • Sluitingsdatum: 31 Mei 2022
  • Diensaanvaarding: Onderhandelbaar
  • Stuur CV na: rkilbourn@nwisp.co.za
  • Salaris en voordele sal tydens onderhoud bespreek word
1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Rkilbourn sal kan kontak.
Geadverteer deur: Rkilbourn
Alle advertensies deur Rkilbourn.
'n soeknet lid sedert 2022-05-09.
Gerdau - Noordwes

152 besigtigings.
Geadverteer op 2022-05-09 09:21:31.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.