Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Huise
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur » Huur » Huise » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 15.75Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.75Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 19.77Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1233Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.18Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 16.25Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.31Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.12Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0014Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.32Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0383Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0389Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 5.52Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 16.08Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 41.20Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 11.59Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.00Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0348Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.01Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1415Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4485Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.00Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9438Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.63Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.1343Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0078Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.3715Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.23Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1086Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.00Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.86Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7943Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0768Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0158Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.02Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 11.45Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.00Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.99Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.62Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2029Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.09Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0439Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.19Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.04Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 3.29Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0040Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.96Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0012Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8239Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 15.91Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.37
Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur

R3 500.00
Foto 1: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur
Foto 2: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur
Foto 3: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur
Foto 4: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur
Foto 5: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur
Foto 1: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur
Foto 2: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur
Foto 3: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur
Foto 4: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur
Foto 5: Karoo Geskiedkundige Kothuis te huur

Daar is iets sielsverrykend aan die uitgestrektheid van die Karoo met sy weergalose natuurskoon.  Vir ouer persone sonder afhanklikes wat van die stadsgedruis wil ontsnap, en die stres vir ’n landelike lewe wil verruil, het ons net die antwoord. Ons verhuur vanaf 1 April n gemeubeleerde geskiedkundige kothuis, geleë in Hanover in die Noord-Kaap uit teen R3500 per maand, gratis Wi-Fi ingesluit.  Die bekoorlike dorpie sal jou terugneem na vervloë jare.  Hiér kan jy die Melkweg op sy heel mooiste sien.  Die huis wat n ‘pre-paid’ kragmeter het bestaan uit 2 slaapkamers; badkamer met n stort; kombuis en oopplan eet-/sitkamer (geen TV & wasmasjien – bring jou eie).  Die huis is alkante omhein (geen motorhuis). Vir navrae en besigtiging van eiendom kontak Marlize by 076 296 6849. Stuur n Whatsapp na dieselfde nr. vir meer foto’s.

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huise

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huise.

Kontak Blue crane cottage via e-pos.
Selfoon Nommer:0762966849
Geadverteer deur: Blue crane cottage
'n soeknet lid sedert 2022-01-18.
Alle advertensies deur Blue crane cottage.

Hanover - Wes-Kaap

707 besigtigings.
Geadverteer op 2022-02-28 19:43:31.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.