Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Werk met verblyf as moontlik » Restaurantwese » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Werk met verblyf as moontlik Werk met verblyf as moontlik  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Werk met verblyf as moontlik

R15 000.00
Foto 1: Werk met verblyf as moontlik
Foto 2: Werk met verblyf as moontlik
Foto 3: Werk met verblyf as moontlik
Foto 4: Werk met verblyf as moontlik
Foto 1: Werk met verblyf as moontlik
Foto 2: Werk met verblyf as moontlik
Foto 3: Werk met verblyf as moontlik
Foto 4: Werk met verblyf as moontlik

Eks opsoek na n werk op n plaas of lodge of dalk n vakansie oord. Ek is tans in die wes kaap en hier is glad nie plek vir my 3 seuns in die skole hier nie. Ek sal dit baie waardeee as iemand my n kans sal gee ek werk baie hard en spring oorals in waar ek kan om te help. Eks mal oor die hospitality bedryf omdat dit altyd plek het vir gesinne. Eks dadelik besikikbaar om te begin. Ek en my kinders moes weskaap toe trrk want ek het alles verloor in covid ek is ook die enigeste ouer wat kan sorg vir hulle. Byvoorbaat baie dankie. Lydia
1 van 5Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Restaurantwese.

Kontak Lydiamolivier via e-pos
Geadverteer deur: Lydiamolivier.
'n soeknet lid sedert 2022-03-30.
Alle advertensies deur Lydiamolivier.
Bothasig - Wes-Kaap

509 besigtigings.
Geadverteer op 2022-03-30 21:12:09.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.